Luukse Selfsorg Akkommodasie in Uvongo op die Suidkus van Kwazulu Natal

 

Hierdie Luukse Selfsorg Akkommodasie is gelee op die Suidkus van Suid Afrika. Uvongo kan beskryf word as een van die gewildste vakansiebestemmings in die wereld. Die Suidkus het baie Blou Vlag Strande met ‘n warm subtropiese klimaat.

Ons nooi jou uit om dit te kom ervaar in ‘n modern Balinese-styl 2 slaapkamer,2 Badkamer eenheid met 2 gemeenskaplike swembaddens, braaigeriewe en onderdakparkering. Loop afstand na Uvongo se swemstrand en winkels.

Uvongo is bekend vir sy skilderagtige waterval, huur van bote, kunsstalletjies en wonderlike visvang geleenthede.

http://www.akkomodasie.co.za  besprekings@akkomodasie.co.za  (+27) 79 816 027 of   079 8168027

http://www.facebook.com/pages/Akkommodasie/232787593403046?sk=info#!/pages/Akkommodasie/232787593403046?sk=info